Bekostigbare Bettysbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Bettysbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Bettysbaai.
– Bettysbaai Goedkoop Familie Verblyf –

Belle Mer Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1600 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Belle Mer Guest House bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie Pringlebaai. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met ongelooflike see-uitsigte ver van die stad se gejaag en geraas. Die verblyf by Belle Mer Sien Meer
Glen Craig

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 1250 per unit
  • Kapasiteit: 48
-
Glen Craig bied B&B aan die berg se kant in Pringlebaai. Dié B&B is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en die uitsig oor die omgewing is prentjiemooi. Glen Craig het 24 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 2 Sien Meer
Cornerstone

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 600 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Cornerstone is 'n privaat huis in Bettysbaai. Die perseel het ongelooflike uitsigte op die berge, oor die waterval, varswatermeer en die see. Verblyf word in 2 gastekamers op 'n omheinde perseel aangebied. Beide eenhede beskik oor veilige parkeerplek op die Sien Meer
Poppehuis- Betty’s Bay

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Poppehuis- Betty's Bay is 'n selfsorg-vakansiehuis in Bettysbaai, ideaal vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreek na aan die see en weg van die stadslewe. Die huis is volledig gemeubileer en het 2 slaapkamers, 1 badkamer Sien Meer
Leopard’s Rest

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 950 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Leopard's Rest is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Bettysbaai geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die stad se gejaag. Die woonstel is volledig gemeubileer en Sien Meer
Fijnbos Lodge and Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Fijnbos Lodge and Spa bied B&B-verblyf in Bettiesbaai. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag op pad na verskeie besienswaardighede en gewilde walviskykpunte. Verblyf by Fijnbos Lodge and Spa bestaan Sien Meer
My Hiding Place Self-catering Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1700 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
My Hiding Place Self-catering Accommodation is 'n selfsorghuis wat volledig toegerus is en die ideale wegbreekplek in die vakansiedorpie Bettysbaai is. Die huis is naby die meer met 'n rivier wat langs dit verbyloop en dit is net 10 minute Sien Meer
Cyara

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Let asseblief op die volgende minimumverblyftydperke: Laagseisoen: 2 nagte Hoogseisoen: 5 nagte Die eienaars, Guy en Alta Robers, woon in 'n woonstelletjie op die perseel en ag gaste se privaatheid net so belangrik soos hul eie privaatheid. Cyara is 'n Sien Meer
Anne’s Place

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 720 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Anne's Place is 'n selfsorgdupleks in Bettysbaai, net 5 minute van die strand af. Die eienaar bly in 'n privaat eenheid met 'n aparte ingang. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-sitkamer en -eetarea, asook 'n kombuis. Sien Meer
Whaler’s Point

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 650 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Whaler's Point is geleë in Kleinmond en bied luisterryke berg- en see-uitsigte. Die kamers in die gastehuis is goed ingerig en net 300 m van die strand af. Elke kamer is toegerus met satelliet-TV, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en Sien Meer
Clarence Holiday Home

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1300 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Clarence Holiday Home is 'n selfsorg-vakansiehuis in Bettiesbaai wat direkte toegang tot die kuslyn het. Kom geniet die pragtige fynbos, oseaan en majestueuse berge in hierdie rustige dorpie. Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, Sien Meer
Betty’s Rest

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 800 per unit
  • Kapasiteit: 14
-
Betty's Rest is in die prentjiemooi kusdorpie Bettysbaai tussen fynbos geleë. Dit is net 5 minute se stap van die Silversands-strand en Rondevlei-meer af en 5 minute se ry vanaf Blesberg-duin, een van die hoogste kommersiële sandplankduine in Afrika. Betty's Sien Meer
Rocky Pools : Betty’s Bay

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 320.63 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Rocky Pools is 'n pragtige strandhuis wat reg teen die Atlantiese Oseaan geleë is. Soos die naam aandui, is die enigste ding wat tussen Rocky Pools en die oop see staan, 'n versameling rotspoele en fynbos. As jy 'n bietjie Sien Meer
Suikerbekkie

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2720 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Suikerbekkie is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Bettysbaai. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver weg van die stad se gejaag. Hierdie huis is smaakvol ingerig en dit beskik oor Sien Meer
Sol y Sombra

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 550 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Sol y Sombra is 'n selfsorg-ateljeewoonstel en is net 500 m van die Silversand-strand in Bettysbaai geleë. Die knus en huislike oopplan-woonstel het 'n privaat ingang en het geteëlde vloere en beskik oor houtmeubels. Die eenheid bied slaapplek vir 2 Sien Meer
Vlei Studio

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 600 per unit
  • Kapasiteit: 2
-
Vlei Studio is 'n knus en romantiese semi-losstaande selfsorgwoonstel in Bettysbaai, net 1 uur van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 50 km van Hermanus af. Dit is teen die voet van die Kogelberg geleë, wat deel is van die Kogelberg Sien Meer
Bucaco Sud

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Geleë te Bettysbaai op die skilderagtige walvis-kusroete tussen Kaapstad en Hermanus. Deurdat dit 'n deel vorm van Suid-Afrika se eerste internasionaal-erkende UNESCO Biosfeer Natuurreservaat (Kogelberg), word die hele area beskou as die hart van die Kaapse Blomkoninkryk met sowat 1600 Sien Meer
La Grace Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 187.5 per person
  • Kapasiteit: 8
-
La Grace is 'n gerieflike drieslaapkamerkothuis in Bettysbaai, slegs 'n uur van Kaapstad af. Geniet die betowerende uitsigte oor die berge, die sonsondergange en die geluid van die golwe wat teen die rotse dreun. Die huis bied gemaklike slaapplek vir Sien Meer
Skyhouse on Clarence

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1400 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Skyhouse on Clarence is 'n moderne selfsorgvakansiehuis wat in Bettysbaai geleë is. Dit is naby Hermanus, Gordonsbaai en verskeie wynroetes. Die huis het 'n unieke glasdak wat 'n uitsig op die nabygeleë berge en sterrehemel bied. Verblyf bestaan uit 3 Sien Meer
Stay At Friends

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 560 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Bly by vriende is nuutgeboude gaste kamers, ontwerp in perfekte harmonie met die Kaapse fynbos-omgewing. Die kamers is tussen die berge en die see en tussen die natuurlike fauna en flora. Bied nie net 'n rustige verblyf met asemrowende uitsigte Sien Meer
De Kraal 2614

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1350 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
De Kraal 2614 is op die R44 tussen Pringlebaai en Kleinmond geleë. Dit is 'n dubbelverdieping wat ingerig is vir 4 gaste. Die kamers is op die grondvloer en het lieflike see-uitsigte en 2 slaapkamers met koningingrootte- of enkelbeddens. Elke Sien Meer
Kalliste an Exclusive Retreat

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 506.25 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Kalliste is 'n eksklusiewe, luukse selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in Bettiesbaai. Dié huis bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en op die berge van die patio af. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 Sien Meer
Judea Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2500 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Judea Accommodation is 'n ruim huis met slaapplek vir 12 gaste in Bettysbaai en is 900 m van die strand af. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel, elk met 'n stort en 'n bad. Die 1 kamer Sien Meer
Clarence Inn

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 250 per person
  • Kapasiteit: 24
-
Clarence Inn bied oornagverblyf in die prentjiemooi kusdorpie, Bettysbaai, wat aan die voet van die Kogelberge geleë is. Die gastehuis het 9 eenhede en slaapplek vir 22 gaste. Die huis het 5 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens Sien Meer
Martin’s Nest

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1500 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Martin's Nest is 'n selfsorg-vakansiehuis in Bettiesbaai, minder as 500 m van Sliversands-strand af. Dié juweel bied fantastiese berg-uitsigte en 'n privaat wind-vrye tuin omhein deur inheemse bome. Die huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 Sien Meer
Villa Marine Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 2150 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Villa Marine is geleë bo die rotse van Pringlebaai met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai. Die see is net 'n klipgooi van dié luukse strandhuis af. Ons is slegs 'n uur van die Kaapstad Internasionale Lughawe op die skilderagtige Clarence Rylaan. Sien Meer
The Arch Betty’s Bay

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1530 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
The Arch bied moderne selfsorgverblyf in die kusdorp, Bettysbaai. Die ingang is in Clarence-rylaan, die pad wat in Bettysbaai ingaan. Die eiendom beskik oor 3 eenhede en bied 'n area op die dak met skouspelagtige uitsigte oor Bettysbaai. Daar is Sien Meer
Perfect Rustic Beach House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1295 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Slegs 'n uur van Kaapstad af lê Suid-Afrika se langste dorpie - Bettysbaai. Dit is deel van die Overberg-kus op pad na Hermanus. Dit is ook die perfekte plek om die magiese fynbos-landskappe te verken en die ideale basis vir Sien Meer
Blue House 2458

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 4250 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Blue House 2458 in Bettysbaai is 'n pragtige, gerieflike huis met 'n uitsig oor die see en bied 'n ononderbroke uitsig van 360​° oor die see en op die berge. Die huis is op 'n groot staanplek met 'n natuurlike Sien Meer
Catch The Breeze

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1800 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Catch The Breeze is in Bettysbaai en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met ’n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n Sien Meer
Koggelberg Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2999 per unit
  • Kapasiteit: 32
-
Koggelberg Accommodation bied verblyf in 'n huis in Bettysbaai. Dié moderne huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die gedruis van die stad af en vir die diegene wat berguitsigte wil geniet of Sien Meer
Van Den Berg’s Guesthouse and B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 755 per person
  • Kapasiteit: 15
-
Hierdie ruim, luukse gastehuis het 5 eenhede wat uitstekend ingerig is. Die Penguin Suite, Pheasant Suite en Mongoose Suite het wonderskone uitsigte op die berg en die Wittebrood Suite en Whale Suite het fantastiese uitsigte oor die see. Van den Sien Meer
Bourne Free

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 890 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Bourne Free is 'n knus kothuis in Bettysbaai met slaapplek vir 4 tot 5 gaste in 2 slaapkamers. Die kothuis is langs die groen belt aan die voet van die berg geleë en dit bied berg-, meer- en see-uitsigte. Die Sien Meer
Da Capo

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Da Capo bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis op die grens van 'n natuurreservaat in Bettysbaai. Dié gastehuis is 'n gemaklike stapafstand vanaf die Silver Sands-strand. Da Capo het 3 dubbelkamers en 1 en suite-duubelkamer op die grondvloer. DStv en Sien Meer

betty’s bay selfsorg akkommodasie | bettysbaai selfsorg chalets | betty’s bay selfsorgbaai | bettys bay vakansie huise selfsorg | bettys bay selfsorg akkommodasie kaapstad | selfsorg huise in betty’s bay | bettys bay selfsorg akkommodasie vir twee bettys bay self catering bestemming | betty’s bay selfsorg eenhede | bettys bay selfsorg troeteldier vriendelik | natanya selfsorg verblyf betty baai | poppehuis selfsorg verblyf bettysbaai | gumtree selfsorg verblyf betty baai | budget self catering accommodation betty’s bay | 12 slaapplek selfsorg verblyf bettysbaai | bekostigbare selfsorg akkommodasie in betty’s bay | jock se baai kajuit selfsorg verblyf betty baai | bettys bay selfsorg met swembad | selfsorg akkommodasie betty’s bay wes kaap | bettys bay selfsorg vakansiehuis | selfsorg in betty’s bay | goedkoop selfsorg in betty’s bay | selfsorg akkommodasie in betty’s bay | selfsorg akkommodasie in betty se baai met ‘n swembad | selfsorgkothuise in betty’s bay