Bekostigbare Bettysbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Bettysbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Bettysbaai.
– Bettysbaai Gratis WiFi Fasiliteite Akkommodasie –

Judea Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2500 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Judea Accommodation is 'n ruim huis met slaapplek vir 12 gaste in Bettysbaai en is 900 m van die strand af. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel, elk met 'n stort en 'n bad. Die 1 kamer Sien Meer
Whaler’s Point

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 650 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Whaler's Point is geleë in Kleinmond en bied luisterryke berg- en see-uitsigte. Die kamers in die gastehuis is goed ingerig en net 300 m van die strand af. Elke kamer is toegerus met satelliet-TV, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en Sien Meer
Villa Marine Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 2150 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Villa Marine is geleë bo die rotse van Pringlebaai met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai. Die see is net 'n klipgooi van dié luukse strandhuis af. Ons is slegs 'n uur van die Kaapstad Internasionale Lughawe op die skilderagtige Clarence Rylaan. Sien Meer
Suikerbekkie

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 3400 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Suikerbekkie is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Bettysbaai. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver weg van die stad se gejaag. Hierdie huis is smaakvol ingerig en dit beskik oor Sien Meer
Koggelberg Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2999 per unit
  • Kapasiteit: 32
-
Koggelberg Accommodation bied verblyf in 'n huis in Bettysbaai. Dié moderne huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die gedruis van die stad af en vir die diegene wat berguitsigte wil geniet of Sien Meer
Belle Mer Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1600 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Belle Mer Guest House bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie Pringlebaai. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met ongelooflike see-uitsigte ver van die stad se gejaag en geraas. Die verblyf by Belle Mer Sien Meer
Cornerstone

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 700 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Cornerstone is 'n privaat huis in Bettysbaai. Die perseel het ongelooflike uitsigte op die berge, oor die waterval, varswatermeer en die see. Verblyf word in 2 gastekamers op 'n omheinde perseel aangebied. Beide eenhede beskik oor veilige parkeerplek op die Sien Meer
Van Den Berg’s Guesthouse and B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 755 per person
  • Kapasiteit: 15
-
Hierdie ruim, luukse gastehuis het 5 eenhede wat uitstekend ingerig is. Die Penguin Suite, Pheasant Suite en Mongoose Suite het wonderskone uitsigte op die berg en die Wittebrood Suite en Whale Suite het fantastiese uitsigte oor die see. Van den Sien Meer
Cyara

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 640 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Let asseblief op die volgende minimumverblyftydperke: Laagseisoen: 2 nagte Hoogseisoen: 5 nagte Die eienaars, Guy en Alta Robers, woon in 'n woonstelletjie op die perseel en ag gaste se privaatheid net so belangrik soos hul eie privaatheid. Cyara is 'n Sien Meer
Glen Craig

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 1250 per unit
  • Kapasiteit: 48
-
Glen Craig bied B&B aan die berg se kant in Pringlebaai. Dié B&B is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en die uitsig oor die omgewing is prentjiemooi. Glen Craig het 24 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 2 Sien Meer
Kalliste an Exclusive Retreat

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 418.75 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Kalliste is 'n eksklusiewe, luukse selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in Bettiesbaai. Dié huis bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en op die berge van die patio af. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 Sien Meer
Bucaco Sud

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Geleë te Bettysbaai op die skilderagtige walvis-kusroete tussen Kaapstad en Hermanus. Deurdat dit 'n deel vorm van Suid-Afrika se eerste internasionaal-erkende UNESCO Biosfeer Natuurreservaat (Kogelberg), word die hele area beskou as die hart van die Kaapse Blomkoninkryk met sowat 1600 Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


gratis wifi bed en ontbyt akkommodasie in bettysbaai | gratis wifi akkommodasie bettysbaai | bettysbaai gratis wifi b&b akkommodasie | gratis wifi woonstelle in bettysbaai | gratis wifi hotelle in bettysbaai | gratis wifi hotelle bettysbaai | bettysbaai gratis wifi huur akkommodasie | bettysbaai bekostigbare gratis wifi akkommodasie | bettysbaai gratis wifi selfsorg eenhede akkommodasie | bettysbaai goedkoop gratis wifi akkommodasie | bettysbaai gratis wifi vakansie akkommodasie | bettysbaai gratis wifi kort termyn akkommodasie | bettysbaai gratis wifi akkommodasie