Bekostigbare Bettysbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Bettysbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Bettysbaai.
– Bettysbaai Lughawe-pendeldiens Fasiliteite Akkommodasie –

Glen Craig

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 1250 per unit
  • Kapasiteit: 48
-
Glen Craig bied B&B aan die berg se kant in Pringlebaai. Dié B&B is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en die uitsig oor die omgewing is prentjiemooi. Glen Craig het 24 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 2 Sien Meer
Koggelberg Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2999 per unit
  • Kapasiteit: 32
-
Koggelberg Accommodation bied verblyf in 'n huis in Bettysbaai. Dié moderne huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die gedruis van die stad af en vir die diegene wat berguitsigte wil geniet of Sien Meer
Judea Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2250 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Judea Accommodation is 'n ruim huis met slaapplek vir 12 gaste in Bettysbaai en is 900 m van die strand af. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel, elk met 'n stort en 'n bad. Die 1 kamer Sien Meer
Cornerstone

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 700 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Cornerstone is 'n privaat huis in Bettysbaai. Die perseel het ongelooflike uitsigte op die berge, oor die waterval, varswatermeer en die see. Verblyf word in 2 gastekamers op 'n omheinde perseel aangebied. Beide eenhede beskik oor veilige parkeerplek op die Sien Meer
Van Den Berg’s Guesthouse and B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 755 per person
  • Kapasiteit: 15
-
Hierdie ruim, luukse gastehuis het 5 eenhede wat uitstekend ingerig is. Die Penguin Suite, Pheasant Suite en Mongoose Suite het wonderskone uitsigte op die berg en die Wittebrood Suite en Whale Suite het fantastiese uitsigte oor die see. Van den Sien Meer
Betty’s Rest

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1300 per unit
  • Kapasiteit: 14
-
Betty's Rest is in die prentjiemooi kusdorpie Bettysbaai tussen fynbos geleë. Dit is net 5 minute se stap van die Silversands-strand en Rondevlei-meer af en 5 minute se ry vanaf Blesberg-duin, een van die hoogste kommersiële sandplankduine in Afrika. Betty's Sien Meer
Whaler’s Point

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 600 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Whaler's Point is geleë in Kleinmond en bied luisterryke berg- en see-uitsigte. Die kamers in die gastehuis is goed ingerig en net 300 m van die strand af. Elke kamer is toegerus met satelliet-TV, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en Sien Meer
Bucaco Sud

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Geleë te Bettysbaai op die skilderagtige walvis-kusroete tussen Kaapstad en Hermanus. Deurdat dit 'n deel vorm van Suid-Afrika se eerste internasionaal-erkende UNESCO Biosfeer Natuurreservaat (Kogelberg), word die hele area beskou as die hart van die Kaapse Blomkoninkryk met sowat 1600 Sien Meer
Kapensis Guesthouse

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 640 per person
  • Kapasiteit: 20
-
Kapensis Guesthouse bied 'n pragtige ligging in die hartjie van die Wes-Kaap se unieke en ryk fynbosstreek. Die gastehuis het asemrowende berg- en see-uitsigte in die verte vanaf ons 8,5 hektaar-fynbosplaas, in die buitewyke van Pringlebaai. Daar is 8 ruim Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


lughawe-pendeldiens bed en ontbyt akkommodasie in bettysbaai | lughawe-pendeldiens akkommodasie bettysbaai | bettysbaai lughawe-pendeldiens b&b akkommodasie | lughawe-pendeldiens woonstelle in bettysbaai | lughawe-pendeldiens hotelle in bettysbaai | lughawe-pendeldiens hotelle bettysbaai | bettysbaai lughawe-pendeldiens huur akkommodasie | bettysbaai bekostigbare lughawe-pendeldiens akkommodasie | bettysbaai lughawe-pendeldiens selfsorg eenhede akkommodasie | bettysbaai goedkoop lughawe-pendeldiens akkommodasie | bettysbaai lughawe-pendeldiens vakansie akkommodasie | bettysbaai lughawe-pendeldiens kort termyn akkommodasie | bettysbaai lughawe-pendeldiens akkommodasie