Bekostigbare Bettysbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Bettysbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Bettysbaai.
– Bettysbaai Satelliet-TV Fasiliteite Akkommodasie –

De Kraal 2614

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1350 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
De Kraal 2614 is op die R44 tussen Pringlebaai en Kleinmond geleë. Dit is 'n dubbelverdieping wat ingerig is vir 4 gaste. Die kamers is op die grondvloer en het lieflike see-uitsigte en 2 slaapkamers met koningingrootte- of enkelbeddens. Elke Sien Meer
Bourne Free

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 890 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Bourne Free is 'n knus kothuis in Bettysbaai met slaapplek vir 4 tot 5 gaste in 2 slaapkamers. Die kothuis is langs die groen belt aan die voet van die berg geleë en dit bied berg-, meer- en see-uitsigte. Die Sien Meer
Glen Craig

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 1250 per unit
  • Kapasiteit: 48
-
Glen Craig bied B&B aan die berg se kant in Pringlebaai. Dié B&B is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en die uitsig oor die omgewing is prentjiemooi. Glen Craig het 24 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 2 Sien Meer
Betty’s Rest

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 800 per unit
  • Kapasiteit: 14
-
Betty's Rest is in die prentjiemooi kusdorpie Bettysbaai tussen fynbos geleë. Dit is net 5 minute se stap van die Silversands-strand en Rondevlei-meer af en 5 minute se ry vanaf Blesberg-duin, een van die hoogste kommersiële sandplankduine in Afrika. Betty's Sien Meer
Bucaco Sud

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Geleë te Bettysbaai op die skilderagtige walvis-kusroete tussen Kaapstad en Hermanus. Deurdat dit 'n deel vorm van Suid-Afrika se eerste internasionaal-erkende UNESCO Biosfeer Natuurreservaat (Kogelberg), word die hele area beskou as die hart van die Kaapse Blomkoninkryk met sowat 1600 Sien Meer
Catch The Breeze

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1800 per unit
  • Kapasiteit: 8
-
Catch The Breeze is in Bettysbaai en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer met ’n stort en 'n bad. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n Sien Meer
The Arch Betty’s Bay

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1530 per unit
  • Kapasiteit: 16
-
The Arch bied moderne selfsorgverblyf in die kusdorp, Bettysbaai. Die ingang is in Clarence-rylaan, die pad wat in Bettysbaai ingaan. Die eiendom beskik oor 3 eenhede en bied 'n area op die dak met skouspelagtige uitsigte oor Bettysbaai. Daar is Sien Meer
Fijnbos Lodge and Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Fijnbos Lodge and Spa bied B&B-verblyf in Bettiesbaai. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag op pad na verskeie besienswaardighede en gewilde walviskykpunte. Verblyf by Fijnbos Lodge and Spa bestaan Sien Meer
My Hiding Place Self-catering Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1700 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
My Hiding Place Self-catering Accommodation is 'n selfsorghuis wat volledig toegerus is en die ideale wegbreekplek in die vakansiedorpie Bettysbaai is. Die huis is naby die meer met 'n rivier wat langs dit verbyloop en dit is net 10 minute Sien Meer
Suikerbekkie

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2720 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Suikerbekkie is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Bettysbaai. Die huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ver weg van die stad se gejaag. Hierdie huis is smaakvol ingerig en dit beskik oor Sien Meer
Cyara

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 1000 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Let asseblief op die volgende minimumverblyftydperke: Laagseisoen: 2 nagte Hoogseisoen: 5 nagte Die eienaars, Guy en Alta Robers, woon in 'n woonstelletjie op die perseel en ag gaste se privaatheid net so belangrik soos hul eie privaatheid. Cyara is 'n Sien Meer
Rocky Pools : Betty’s Bay

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 320.63 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Rocky Pools is 'n pragtige strandhuis wat reg teen die Atlantiese Oseaan geleë is. Soos die naam aandui, is die enigste ding wat tussen Rocky Pools en die oop see staan, 'n versameling rotspoele en fynbos. As jy 'n bietjie Sien Meer
Cornerstone

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 600 per unit
  • Kapasiteit: 4
-
Cornerstone is 'n privaat huis in Bettysbaai. Die perseel het ongelooflike uitsigte op die berge, oor die waterval, varswatermeer en die see. Verblyf word in 2 gastekamers op 'n omheinde perseel aangebied. Beide eenhede beskik oor veilige parkeerplek op die Sien Meer
Villa Marine Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 2150 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Villa Marine is geleë bo die rotse van Pringlebaai met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai. Die see is net 'n klipgooi van dié luukse strandhuis af. Ons is slegs 'n uur van die Kaapstad Internasionale Lughawe op die skilderagtige Clarence Rylaan. Sien Meer
Stay At Friends

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 560 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Bly by vriende is nuutgeboude gaste kamers, ontwerp in perfekte harmonie met die Kaapse fynbos-omgewing. Die kamers is tussen die berge en die see en tussen die natuurlike fauna en flora. Bied nie net 'n rustige verblyf met asemrowende uitsigte Sien Meer
La Grace Cottage

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 187.5 per person
  • Kapasiteit: 8
-
La Grace is 'n gerieflike drieslaapkamerkothuis in Bettysbaai, slegs 'n uur van Kaapstad af. Geniet die betowerende uitsigte oor die berge, die sonsondergange en die geluid van die golwe wat teen die rotse dreun. Die huis bied gemaklike slaapplek vir Sien Meer
Koggelberg Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2999 per unit
  • Kapasiteit: 32
-
Koggelberg Accommodation bied verblyf in 'n huis in Bettysbaai. Dié moderne huis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die gedruis van die stad af en vir die diegene wat berguitsigte wil geniet of Sien Meer
Whaler’s Point

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 650 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Whaler's Point is geleë in Kleinmond en bied luisterryke berg- en see-uitsigte. Die kamers in die gastehuis is goed ingerig en net 300 m van die strand af. Elke kamer is toegerus met satelliet-TV, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en Sien Meer
Judea Accommodation

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 2500 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Judea Accommodation is 'n ruim huis met slaapplek vir 12 gaste in Bettysbaai en is 900 m van die strand af. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers wat 2 badkamers deel, elk met 'n stort en 'n bad. Die 1 kamer Sien Meer
Belle Mer Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 1600 per unit
  • Kapasiteit: 6
-
Belle Mer Guest House bied B&B-verblyf in die bekoorlike kusdorpie Pringlebaai. Hierdie gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met ongelooflike see-uitsigte ver van die stad se gejaag en geraas. Die verblyf by Belle Mer Sien Meer
Blue House 2458

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 4250 per unit
  • Kapasiteit: 10
-
Blue House 2458 in Bettysbaai is 'n pragtige, gerieflike huis met 'n uitsig oor die see en bied 'n ononderbroke uitsig van 360​° oor die see en op die berge. Die huis is op 'n groot staanplek met 'n natuurlike Sien Meer
Van Den Berg’s Guesthouse and B&B

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 755 per person
  • Kapasiteit: 15
-
Hierdie ruim, luukse gastehuis het 5 eenhede wat uitstekend ingerig is. Die Penguin Suite, Pheasant Suite en Mongoose Suite het wonderskone uitsigte op die berg en die Wittebrood Suite en Whale Suite het fantastiese uitsigte oor die see. Van den Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


satelliet-tv bed en ontbyt akkommodasie in bettysbaai | satelliet-tv akkommodasie bettysbaai | bettysbaai satelliet-tv b&b akkommodasie | satelliet-tv woonstelle in bettysbaai | satelliet-tv hotelle in bettysbaai | satelliet-tv hotelle bettysbaai | bettysbaai satelliet-tv huur akkommodasie | bettysbaai bekostigbare satelliet-tv akkommodasie | bettysbaai satelliet-tv selfsorg eenhede akkommodasie | bettysbaai goedkoop satelliet-tv akkommodasie | bettysbaai satelliet-tv vakansie akkommodasie | bettysbaai satelliet-tv kort termyn akkommodasie | bettysbaai satelliet-tv akkommodasie