Bekostigbare Bettysbaai Bed en Ontbyt Akkomodasie – Kyk Online Vir Jou Familie Vakansie in Bettysbaai. Goedkoop Bed & Ontbyt, Selfsorg Eenhede en Goedkoop Familie Vakansie Akkommodasie in Bettysbaai.
– Bettysbaai Swembad Fasiliteite Akkommodasie –

Glen Craig

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 1250 per unit
  • Kapasiteit: 48
-
Glen Craig bied B&B aan die berg se kant in Pringlebaai. Dié B&B is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en die uitsig oor die omgewing is prentjiemooi. Glen Craig het 24 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 2 Sien Meer
Kalliste an Exclusive Retreat

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Self Catering
  • Prys: Vanaf R 506.25 per person
  • Kapasiteit: 4
-
Kalliste is 'n eksklusiewe, luukse selfsorg-kothuis op die eienaar se eiendom in Bettiesbaai. Dié huis bied asemrowende uitsigte oor die oseaan en op die berge van die patio af. Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 Sien Meer
Stay At Friends

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 560 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Bly by vriende is nuutgeboude gaste kamers, ontwerp in perfekte harmonie met die Kaapse fynbos-omgewing. Die kamers is tussen die berge en die see en tussen die natuurlike fauna en flora. Bied nie net 'n rustige verblyf met asemrowende uitsigte Sien Meer
Villa Marine Guest House

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 2150 per unit
  • Kapasiteit: 12
-
Villa Marine is geleë bo die rotse van Pringlebaai met ongelooflike uitsigte oor Valsbaai. Die see is net 'n klipgooi van dié luukse strandhuis af. Ons is slegs 'n uur van die Kaapstad Internasionale Lughawe op die skilderagtige Clarence Rylaan. Sien Meer
Fijnbos Lodge and Spa

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 450 per person
  • Kapasiteit: 17
-
Fijnbos Lodge and Spa bied B&B-verblyf in Bettiesbaai. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag op pad na verskeie besienswaardighede en gewilde walviskykpunte. Verblyf by Fijnbos Lodge and Spa bestaan Sien Meer
Da Capo

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 400 per person
  • Kapasiteit: 8
-
Da Capo bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis op die grens van 'n natuurreservaat in Bettysbaai. Dié gastehuis is 'n gemaklike stapafstand vanaf die Silver Sands-strand. Da Capo het 3 dubbelkamers en 1 en suite-duubelkamer op die grondvloer. DStv en Sien Meer
Bucaco Sud

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: B&B
  • Prys: Vanaf R 500 per person
  • Kapasiteit: 12
-
Geleë te Bettysbaai op die skilderagtige walvis-kusroete tussen Kaapstad en Hermanus. Deurdat dit 'n deel vorm van Suid-Afrika se eerste internasionaal-erkende UNESCO Biosfeer Natuurreservaat (Kogelberg), word die hele area beskou as die hart van die Kaapse Blomkoninkryk met sowat 1600 Sien Meer
Clarence Inn

Akkommodasie-besonderhede

  • Tipe: Guest House
  • Prys: Vanaf R 250 per person
  • Kapasiteit: 24
-
Clarence Inn bied oornagverblyf in die prentjiemooi kusdorpie, Bettysbaai, wat aan die voet van die Kogelberge geleë is. Die gastehuis het 9 eenhede en slaapplek vir 22 gaste. Die huis het 5 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens Sien Meer

 Johannesburg Akkommodasie

Johannesburg

Meer as 3 miljoen mense noem hierdie bruisende metropool huis, Vir die beste pryse in Johannesburg Akkommodasie Kliek hier.

Kaapstad

Suid-Afrika se mees kosmopolitiese stede met ‘n byna Europese gevoel, Vir die beste pryse in Kaapstad Akkommodasie Kliek hier.

Durban

Durban is die meeste bekend vir sy strande wat die Goue Myl beset, Vir die beste pryse in Durban Akkommodasie Kliek hier.

Pretoria

Die pragtige pers Jakarandabome nooi besoekers vir ‘n wandeling in hul skaduwee, Vir die beste pryse in Pretoria Akkommodasie Kliek hier.


swembad bed en ontbyt akkommodasie in bettysbaai | swembad akkommodasie bettysbaai | bettysbaai swembad b&b akkommodasie | swembad woonstelle in bettysbaai | swembad hotelle in bettysbaai | swembad hotelle bettysbaai | bettysbaai swembad huur akkommodasie | bettysbaai bekostigbare swembad akkommodasie | bettysbaai swembad selfsorg eenhede akkommodasie | bettysbaai goedkoop swembad akkommodasie | bettysbaai swembad vakansie akkommodasie | bettysbaai swembad kort termyn akkommodasie | bettysbaai swembad akkommodasie